Newsletter 2020-10-06 Bring en Braai by Bronberg Kom kuier, bring en braai saam met ons op die Bronbergplaas, hierdie Sondag van 11:30 tot 15:00. Bring saam: eie vleis, drankies, eetgerei, bord, glas en versnaperings, slaai of bykos om te deel vir 4 mense. Nooi gerus ander enkellopendes saam om die dag saam met ons te geniet. RSVP Jacoba: 076 527 5720 |